Vloeibare bleikmiddelhouer, Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddel, Magic clean* pluisfilter – Whirlpool 3LA5801XX User Manual
Page 19
Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Vloeibare bleikmiddelhouer
Bleikmiddel moet uitgemeet word.
Moenie raai nie. Moet nooit meer as 1
kopple(250 ml)vir’n volle bondel gebruik
nie.
Gebruik minder met laer watervlak-
stellings. Volg aanwysings op bottel vir
veilige gebruik. Gebruik ’n koppie met
skinktuit om storting te voorkom.
1. Laai eers die wasmasjien.
2. Giet
afgemete
bleikmiddel versigtig
in houer.
MOENIE
dat bleikmiddel
spat, drup of in die wasmasjien-
mandjie loop nie.
Onverdunde
bleikmiddel sal enige materiaal
waarmee dit kontak maak, beskadig.
3. Skakel wasmasjien aan. Bleikmiddel
sal outomaties gedurende die was-
siklus Verdun word.
Vir nadere inligting omtrent bleik, sien u “Wasgoedgids”.
MAGIC CLEAN* pluisfilter
Die pluisfilter in u wasmasjien is selfreinigend. Pluis wat opgaar, word saam met die
was- en spoeiwater gedreineer.
Indien u wasmasjien in ’n balie dreineer, moet pluis wat indie riool of roosterversamel,
verwyder word.
Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddel
1. Plaas wasmiddel en bondel in die
mandjie.
2. Meet voorgeskrewe hoeveelheid versag-
middel (sien verpakking) in die houer uit.
3. Moenie versagmiddel op bondel laat
drup of stort nie.
4. Verdun
versagmiddel met warm water.
Die hoeveelheid verdunde versagmiddel
moenie 150 ml pervulling oorskry nie.
5. Skakel wasmasjien aan. Verdunde
versagmiddel sal gedurende die eind-
spoel deel van die sikius by die bondel
gevoeg word.
LET WEL: Moenie die
wasmasjien tydens hierdie sikius
afskakel nie.
Indien u dit doen, sal die
versagmiddel met die oorblywende
seepwater meng. Dit sal vlekke
veroorsaak.
Moenie wasmiddel in die
vioeibare-versagmiddelhouer plaas nie.
6. Indien houer reiniging vereis, spoel met
baie warm water.