Gebruiksaanwysings, Hoe om u wasmasjien aan te skakel, Versigtig – Whirlpool 3LA5801XX User Manual
Page 16: Moenie wasmasjien oorlaai nie, Kies bondelgrootte, Л kieswater, Temperature, Bondelgroottes en watervlakke, Aanbevole wastemperature verskyn in, Medium” 62,1
Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Gebruiksaanwysings
Hoe om u wasmasjien aan te skakel
Gebruik lae-skuim wasmiddel geskikvir’n outomatiese wasmasjien en meet die korrekte
hoeveelheid uit. Plaas ’n gesorteerde wasbondel in die wasmasjien voordat die sikius
aangeskakel word. Wasmiddei moet vooraf opgeios word indien die watertemperatuur laer
as 40°C is.
SMALL
LARGE
MALL
\ a
К ^ EX LARGE
^
у/ I
RESET
MOT
HOT WARM COLD
WARM
COLD COLD
COLD
INFINITE WATER SAVING
LOAD SIZE SELECTOR
ENERGY SAVING
TEMPERATURE SELECTOR
1.
Kies BONDELGROOTTE
Draai die knop na die steiling wat
aanpas by die bondeigrootte.
Stel die knop in enige posisie
tussen “EX SMALL” {’n paar klein
artikels) en “EX LARGE” (’n voile
bondel).
Omdiewatervlakteverandernadat
diewaterbegin inloophet,draaidie
knop na “RESET” en dan na die
verlangde watervlak.
LET WEL: Gebruikdie “EX LARGE’2
watervlak vir die beste kreukeltraag
(“permanent press”)-resultate.
Л KiesWATER-
¿n
TEMPERATURE
H O I
W A R V
C O . D
C O
l
D
c o l d
C O
l
D
• Kies was- en s рое Iwate rte m ре ra
ture deur ’n knoppie te druk.
• Hierdie illustrasie toon ’n warm was
(hoogste terлperatuur) en koue
spoel (laagste temperatuur) aan.
Aanbevole wastemperature verskyn in
U
‘Wasgoedgids”.
BELANGRIK: Gebruikwarm water
bydie“PERMTPRESS’^of “KNITS/
GENTLE’-siklusse. Vir baie vuil
kreukeltraag- of breistowwe, week
voordat in warm water gewas word.
BONDELGROOTTES EN WATERVLAKKE
Virdie beste wasresultate moet die
bondel vryelik in die water kan
beweeg. ’n Bondel wat te groot is, of
te min water, kan slytasie veroorsaak
of wasgoed beskadig.
Benaderde
watervlak
vir bondel.
VERSIGTIG:
MOENIE WASMASJIEN
OORLAAI NIE.
“EX LARGE” 82,1
i
“MEDIUM” 62,1
i
“EX SMALL” 45,0
О