Whirlpool 3LA5801XX User Manual
Page 17
Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

SUPER CAPACITY
SUPREME
2 SPEED 0 CYCLE
MAGIC CLEAN FILTER
GENTLE WASH SYSTEM
normal
10
f à
HEAVY 14
i fi
SUPER WASH 6
PERMANENT
PRESS
■ gNORMAL
KNITS GENTLE
PULL START • PUSH STOP
- Kies SIKLUS en WASTYD;
O. Skakel die wasmasjien aan
A.
Druk die beheerknop in en draai na
regs. Dit meet ingedruk word en slegs
kloksgewys gedraai word.
C. Skakel die wasmasjien aan deur die
beheerknop uit te trek. Die wasmasjien
sal inloop tot die verkose vlak met
waswater van die gekose temperatuur.
Nadat die wasmasjien gevul is, sal dit
roer vir die bepaalde aantal minute.
SUPER WASH 6
rn
B.
Stop by die verlangde nommer in die
siklus. Die nommers stel die wastyd in
minute voor. Die illustrasie toon 10
minute van roering in die REGULAR
NORMAL-siklus.
D.
Om die wasmasjien te stop, kan die
beheerknop enige tyd ingedruk word.
Om die was te hervat, word die be
heerknop uitgetrek.