Waarborg deur k.i.c. beperk – Whirlpool 3LA5581 User Manual
Page 24
Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Waarborg deur K.I.C. Beperk
Die artikel ge'i'dentifiseer op die reeksetiket/plaat word vir 24 maande se normale gebruik en diens
vanaf datum van aankoop teen defekte as gevolg van foutiewe materiale en vakmanskap deur K.I.C.
aan die oorspronklike koper gewaarborg, onderworpe aan die voorwaardes van klousules
1
tot
13
hieronder:
1.1
K.I.C.
sal
teenigertydonderdiewaarborgtydperkverantwoordelikheid
aanvaarvirdie
vervanging
of herstel van enige onderdeel wat deur K.I.C. foutief bevind word.
1.2 'n Onderdeel/onderdele sal volgens K.I.C. se uitsluitlikediskresie herstel in plaas van vervang word.
2.
In die geval waar ’n defek aan 'n artikel ingevolge hierdie waarborg herstel moet word, sal geen
reiskoste of -tyd gehet word indien die artikel binne 50 km van ’n K.I.C. tak of die naaste K.I.C.
aangewese herstel ler gelee is nie. Reiskoste en reistye na plekke buite die 50 km radius sal volgens
K.I.C. (of sy aangewese hersteller waar toepaslik) se heersende tariewe van tyd tot tyd, deur die
eienaar aan K.I.C. of die hersteiler betaalbaar wees. Die heffing word bereken op die kilometers
wat die 50 km-toegewing oorskry en is mutatis mutandis van toepassing op die diensingenieur
se retoerreis.
3.
Ondanks enige teenstrydige bepaling hierin vervat, moet die defek uitsluitlik aan foutiewe materiale
of foutiewe vervaardiging te wyte wees.
4.
Die waarborg sluit defekte uit wat die gevolg is van versuim om aan die instruksies in hierdie boekie
tevoldoen;verkeerde
stroomsterkte
of
defekte
in
die
elektriesekragstelsel;skadeveroorsaakdeur
weerlig, stakings, misbruik of wangebruik van die artikel; gebruik van die artikel vir doeleindes
buiten die waarvoordit ontwerp is; vuur, vloedskade, oorlog, burgerlike onrus, industriele aksie,
natuurrampe, of enige ander oorsaak buite die redelike beheer van K.I.C.
5.1 K.I.C. aanvaar onder geen omstandighede aanspreeklikheid vir enige skade gely wat die gevolg
is van nie-werking of foutiewe werking van die artikel, of virgevolglike skade van watteraard ook
al, of wat ook al die oorsaak nie.
5.2 Sonder om van die algemene strekking van die voorafgaande af te wyk, aanvaar K.I.C. nie
aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur die foutiewe werking en/of skade van/aan die
artikel wat voortspruit uit vreemde voorwerpe wat in die werkende onderdele van die artikel beland
nie, bv. ’n muntstuk wat die pomp van 'n wasmasjien blokkeer.
6.
Die waarborg dek nie sekerings, stilus, uitwendige kragproppe, kabels, plastiek-, rubber- en
glasonderdele nie, of waar ’n artikel wat vir normale huishoudelike gebruik ontwerp is, vir
kommersiele of enige ander doel gebruik word waarvoor dit nie ontwerp is nie.
7.
Hierdie waarborg is vorder ongeldig in die geval waar die artikel uitmekaargehaal/versien/herstel/
verander is deur enige iemand anders as K.I.C. of sy aangewese hersteller, of enige ander party
wat deur K.I.C. daartoe gemagtig is; of in die geval waar die reeksetiket/plaat geskend of verander is.
8.
Die waarborg is van toepassing op die artikel opdie voorwaardedat dit steeds in besit en gebruik
is van die oorspronklike koper en vorder dat dit gekoop en gebruik is in die Republiek van Suid-
Afrika, Swaziland, Lesotho, Botswana, Namibie,Transkei,Ciskei, Venda, Bophuthatswana, Lebowa.
9. Enige foutiewe onderdeel wat vervang word, sal die eiendom van die hersteller wees.
10. In die geval van ’n kontantaankoopfin teenstelling met ’n kredietooreenkomsonderworpeaandie
voorwaardes van die Wet op Kredietooreenkomste, 1980, of enige wysiging of vervangende wet-
gewing) vervang hierdie waarborg enige gemeenregtelike aanspreeklikheid deur K.I.C. wat betref
latente defekte.
11. Herstel werk of onderdele wat vervang word ooreenkomstig hierdie waarborg word slegs deur die
waarborg
gedekvirdieduurvan
diebalansvan
die
oorspronklike
waarborgtydperkvan
toepassing
op die artikel.
12. Die koper erken hiermee dat geen voorstellings of waarborge anders as die wat hierin uiteengesit
Word, deel van die koopkontrak of verkoop van hierdie artikel vorm of die koper aangespoor het
om hierdie artikel te koop nie.
13. Ten einde voordeel uit hierdie waarborg te trek, moet bewys van die datum van aankoop deur die
koper gelewer word wanneer daar op die voordele aanspraak gemaak word.
‘'Geregistreerde handelsmark van Whirlpool Corporation
Stuk Nr. 3356448
Gedruk in V.S.A.