Vioeibare bleikmiddelhouer, Magic clean^ pluisfilter, Houer vir vioeibare wasgoedversagmiddel – Whirlpool 3LA5581 User Manual
Page 19
Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

VIoeibare bleikmiddelhouer
Bleikmiddel
moet
uitgemeet
word.
Moenie raai nie. Moet nooit meer as 1
koppie(250 ml)vir’n voile bondel gebruik
nie.
Gebruik
mindermet
laerwatervlak-
stellings. Volg aanwysings op bottel vir
veilige gebruik. Gebruik ’n koppie met
skinktuit om storting te voorkom.
1. Laai eers die wasmasjien.
2.
Giet afgemete bleikmiddel versigtig
in houer. MOENIE dat bleikmiddel
spat, drup of in die wasmasjien-
mandjie
loop
nie.
Onverdunde
bleikmiddel
sal
enige
materiaal
waarmee dit kontak maak, beskadig.
3.
Skakelwasmasjienaan.
Bleikmiddel
sal outomaties gedurende die was-
siklus Verdun word.
Vir nadere inligting omtrent bleik, sien u “Wasgoedgids”.
MAGIC CLEAN^ pluisfilter
Die pluisfilter in u wasmasjien is seifreinigend. Pluis wat opgaar, word saam met die
was- en spoeiwater gedreineer.
Indien u wasmasjien in ’n baliedreineer, moet pluis wat in die riool of roosterversamel,
verwyder word.
Houer vir vIoeibare wasgoedversagmiddel
1. Plaas wasmiddel en bondel in die
mandjie.
2. Meetvoorgeskrewehoeveelheidversag-
middel (sien verpakking) in die houer uit.
3. Moenie versagmiddel op bondel laat
drup of stort nie.
4.
Verdun versagmiddel met warm water.
Die hoeveelheid verdunde versagmiddel
moenie 150 ml pervulling oorskry nie.
5.
Skakel
wasmasjien
aan.
Verdunde
versagmiddel sal gedurende die eind-
spoel deel van die sikius by die bondel
gevoeg word. LET WEL: Moenie die
wasmasjien
tydens
hierdie
sikius
afskakel nie. Indien u dit doen, sal die
versagmiddel
met
die
oorblywende
seepwater
meng.
Dit
sal
vlekke
veroorsaak. Moenie wasmiddel in die
vloeibare-versagmiddelhouer plaas nie.
6.
Indien houer reiniging vereis, spoel met
baie warm water.
7