Voordat u hulp ontbied, Wanneer u verhuis, Nuttige wenke – Whirlpool 3LA5581 User Manual
Page 22: Aanbevole stappe indien u diens of hulp nodig het, U hulp, Voordat, Ontbied
Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Aanbevole stappe indien u diens of
hulp nodig het:
1. Voordat
U hulp
ontbied...
Werkverrigting
word
dikwels
deur
klein problème belemmerwat u self kan
opspoor
en
sonder
gereedskap
van
enige aard kan regstel.
Indien u wasmasjien nie vul nie:
•
Is
die
kragtoevoerkoord
met
’n
lewendige stroom van die vereiste
spanning verbind?
• Is beide waterkrane oop?
•
Het u u huis se hoofsekerings of
stroombrekerbord nagegaan?
• Is die watertoevoerpype gekink?
•
Is die Sikiusbeheerknop gestel en
uitgetrek?
Indien u wasmasjien nie wentel nie:
• Is die deksel toe?
•
Is
die
kragtoevoerkoord
met
’n
lewendige stroom van die vereiste
spanning verbind?
•
Het u u huis se hoofsekerings of
stroombrekerbord nagegaan?
Indien u wasmasjien gedurende ’n
sikius tot stilstand kom:
•
Onthou dat u wasmasjien vir’n kort
tydjie op verskillende tye in elke
sikius tot stilstand kom.
Hierdie pouses is normaal.
Indien u wasmasjien volloop en
dreineer sonder om te roteer:
•
Maak seker dat die Sikluskontrole-
knopna’n nommeropdiesikiuswys.
Maak seker dat die dreineerpyp hoër is
as die waterviak in die wasmasjien.
Indien nié:
•
mag die wasmasjien gedurende was
en spoelsikiusse dreineer.
•
kan water lek. (Sien “Installering
handleiding”.)
2.
Wanneer u verhuis...
Om seker te maak dat u toestel
behoorlik
geïnstalleer
word
en
om
voortgesette
bevredigende
werking
te
verseker,
skakel
u
handelaar.
(Instal-
leringskostesal
natuurlikdeuru
betaal-
baar wees.)
3.
Nuttige wenke ...
U kan die diens van u diensverteen-
woordige
bespoedig
deurdie
model-en
reeksnommer van u toestel te verstrek
wanneer u diens versoek. Bewaarook u
verkoopstrokie
en
waarborg
om
u
waarborgstatus te bewys.
Onthou...
U
diensverteenwoordiger
is opgelei om u Whiripool-toestel te
versien of te herstel. Hy kan u help om
die
gehalte
wat
oorspronklik
in
u
WHIRLPOOL-toestel
ingebou
is,
te
handhaaf. Slaan dus sy telefoonnommer
na en teken dit aan die ruimte wat op
bladsy 2 voorsien word.
10